Search This Blog

Saturday, 1 July 2017

Dis complicated


Dis complicated

Dink jy dis so eenvoudig?
Ek tel die pen op om te dig,
maar om my siel te ontbloot
voor die swaardpunt van my lood
is om siels-naak voor die mens te staan
en te smeek dat jy my sal verstaan.
Maar jy is anderdag en –mens se kind
en my nie noodwendig goedgesind
Daarom voel ek die’s te groot ‘n kans,
wil my woorde met ‘n wisser verskans.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys)
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys)

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...