Die
Ooswind se waai verwarm die baai
keer
die baaienaarse se oë terug na die kaai
bring
die son na die see om dit lewe te gee
na
die vis wat hul voed uit die plat-kalm see.
Maar
die see se gemoed is nie te vertrou,
soos
die liefde van 'n wanhopige vrou
wat
dag vir dag na haar minnaar smag
sonder
om te weet wat om te verwag.
Kom
Ooswind, waai, en waai my skoon
waai
al die dink wat in my woon,
waai
dit van hier tot in die see
en
laat staan my dan so skoongevee.
An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).
Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:
Post a Comment