Search This Blog

Tuesday, 1 January 2019

Wakkerword


Ek hoor die voëls se oggendlied
en wonder wat die dag my bied.
Sal ek opspring met 'n vaart
of lê en twyfel of dit baat?
Miskien sal ek 'n bietjie draal
en kyk of slaap my nie kom haal
om nog 'n wyle deur te bring
in 'n droom sonder herinnering.
Maar dan spring denke in my op
en begin te woel hier in my kop
sodat ek helaas my op moet beur,
die gedink het al my rus versteur.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...