Ons
stap, ons stap, ons stap.
Die
pad is lank, die wêreld plat,
maar
kyk maar mooi waarop jy trap,
want
partymaal lê slange in jou pad.
Berge
op, en berge af,
dis
heuwels, dale en nog meer,
ons
het die wêreld plat gedraf,
maar
keer steeds terug vir weer probeer.
'n
Stapper is 'n vreemde ding
wat
pyn en hitte sal uitstaan
net
om tyd in die veld deur te bring,
vergeet
dat die wêreld om hom bestaan.
An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).
Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.