Search This Blog

Sunday, 27 October 2019

Die Stapper


Ons stap, ons stap, ons stap.
Die pad is lank, die wêreld plat,
maar kyk maar mooi waarop jy trap,
want partymaal lê slange in jou pad.

Berge op, en berge af,
dis heuwels, dale en nog meer,
ons het die wêreld plat gedraf,
maar keer steeds terug vir weer probeer.

'n Stapper is 'n vreemde ding
wat pyn en hitte sal uitstaan
net om tyd in die veld deur te bring,
vergeet dat die wêreld om hom bestaan.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...