Search This Blog

Saturday, 10 June 2017

Gee en neem


Gee en neem

In die wanbalans tussen gee en neem
word ons soms van mekaar vervreem.
In ek vir my en jy vir jou
bly ons aan eie-belang vasklou.
Maar ‘n bietjie gee van die eie-ek
laat ruimte vir ‘n wonderwerk.
In my vir jou en jou vir my
word ons van selfbelang bevry.
Ek dra jou las en jy dra myn’
saam laat ons God se lig weer skyn.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys)
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys)

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...