Ontmoetings
Abraham het nie geweet Wie hy ontmoet het
toe God hom in Haran beveel het om te trek nie.
Jakob het nie geweet met Wie hy gestoei het
toe hy in Pniƫl agtergebly het vir die nag nie.
Moses kon nie die God in die bos onderskei
van die gode wat hy in Egipte leer ken het nie.
In Silo het Samuel gereken dit is Eli se stem,
in Jerusalem wou Tomas die gate in Sy hande voel
oppad na Damaskus wou Saul weet Wie Hy is,
en op die pad na Emmaus het hulle Hom nie herken.
Toe God jou geroep het om in beweging te kom
het jy gewonder Wie se stem jy hoor?
An original poem by Miekie (Marietjie Uys)
Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys)

No comments:
Post a Comment