Search This Blog

Saturday, 2 September 2017

Man van die grond


Man van die grond

Jou gee verby jou eie ek,
is wat my nader aan jou trek
Om verby jou eie dink te leef
is iets waarna ek self ook streef.

Jy het jou waarde-plek bepaal
en tog het jy 'n ander skaal
wanneer jy mense-nood raaksien
en stop om hul in pyn te dien.

Stewig staan jy vasgeanker
jou voete aan die grond geranker
onbeweegbaar in jou kennis
van wie jy is en waar jy tuis is.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...