Daar
is 'n venster in my hart;
hy
is daar vir my eie part.
Dit
is daar sodat ek kan kyk
na
hoe die wêreld buite lyk.
My
hart is mos my veil’ge plek
waar
ek my selfwees goed bedek,
waar
ander nimmer kan inkom;
ander
se praat en dink ver-stom.
Maar
hierdie hart kom met 'n ruit
waar’k
ongewensde mense stuit,
maar
die van wie ek baie hou,
word
met my hartsplek toevertrou.
So
staan ek by my hart se ruit,
besluit
wie daar kan in of uit,
en
die wat ek na binne bring,
deel
in my groter liefdeskring.
An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).
Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:
Post a Comment