As
jy 'n pad van geloof loop,
dan
is daar noodwendig hoop,
het
jy rede om aan te gaan,
want
daar is Een wat jou verstaan.
Maar
as jy kies om nie te glo
daar
is Iemand in beheer daar bo,
dan
moet jy self jou lot bepaal,
jou
teen die lewensslae staal.
Ons
albei moet oor kole loop,
die
lewe sal ons daartoe noop,
maar
jy doen dit in eie krag,
wyl
Iemand my elk’ tree betrag.
En
as jy dan alleen daar staan,
oorwinnaar
in jou lewensbaan,
dan
juig nie een saam met jou nie
en
niemand gee 'n duit om nie.
Maar
ek kom by 'n skare aan
wat
my begroet met laggend-traan,
wat
my met liefde daar ontmoet
en
welkom heet met Goddelik groet.
An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).
Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:
Post a Comment