Ek
het gister se draad vandag opgetel
en
daarmee wil ek gou 'n storie vertel
wat
hom nie deur ruimte of tyd laat knel,
alhoewel
dit jou dalkies mag ontstel.
My
storie begin by 'n ander ou,
'n
skoenmaker wat sy kinders afknou,
en
as hy dronk is, dan slaan hy sy vrou
en
beskuldig haar dan dat sy is ontrou.
Op
'n dag kom hy nie terug na die huis,
en
as iemand vra, sĂȘ hul hy’s nie tuis,
maar
iewers was iets geheel glad nie pluis,
met
die dronk man en sy vinnige vuis.
Die
ding met drank is dat dit jou weerloos laat,
uitgelewer
aan genade van die wat jou haat,
en
soms broei daar 'n monster uit in die kwaad
wat
jou heel moontlik vir dood agterlaat.
Die
vrou en kinders het in die skoen aangebly
en
in rympies en stories sal jy hul nog daar kry,
maar
met die skoenmaker self was dit neusie verby,
jy
hoor hom nou net as die kinders stry kry.
An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).
Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:
Post a Comment