Search This Blog

Monday, 21 August 2017

Opsionele vriende


Opsionele vriende

Na ons ontmoeting, het ek gesmag,
maar teleurstelling het op my gewag.
jou dink was gans te egosentraal,
jou behoeftes totaal op jouself gerig.
Jy het gefaal om my te kom haal
en die gesprek op my belange te rig.

Kon jy vanaad met my bekend word
of was die aand geheel te kort?
Ek kon slegs glimpse van jou sien
in gesprekke wat my uitsluit.
Het jy 'n tweede kans verdien,
of sal ek my slegs deur jou laat uitbuit?

Opsionele vriend, klassifiseer ek jou.
'n Gerieflike afstand om te onderhou
tussen twee mense wat nooit naby was
en slegs toevallig mekaar se paaie kruis.
So pak ek jou argeloos weg in a tas
wat ek slegs oopmaak op 'n onthou-reis.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...