Search This Blog

Tuesday, 3 October 2017

Verdwyning


Verdwyning

Stilwees, menswees, ekwees,
sinonieme onverklaar.
Stil, stemmig en bedees,
ongemerk buite die skaar.
My buiteplek word te gemaklik,
ek skrik as ek dit so ervaar.
My stem nou immer onbelangrik,
wie sal ooit weet ek was daar?
Het ek uit saamwees uit verdwyn,
of was ek moontlik nooit eens hier?
En tog kan ek ook saam verskyn
en deel wees van die saambly-uur.

O, Here, keer dat ek geheel wegraak
en gee dat ek weer saak sal maak.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...