Search This Blog

Saturday, 15 December 2018

Kosmiese roetine


Gister groet ek toe die dag
in geel en goue blommeprag
waar koper ook die son verdwyn
voor silwer maanlig op ons skyn

Die dag se gang is nou gedaan,
die son dwing ons om voort te gaan
al gee die nag ons ook 'n kans
om self vir net 'n oomblik te verskans

Dood en lewe maak ook so,
een gebore, een na bo,
'n nimmereindigend patroon
terwyl ons op die aarde woon

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...