Search This Blog

Tuesday, 11 December 2018

Vrotsige vryer


Die vrotsige vryer het my verlaat
en nou kan ek eindelik oor die ding praat,
want tot nou toe het ek weggekruip
van 'n man wat heeltyd net wil gryp.

Skuif ek links, dan kom hy aan
en maak my planne ongedaan,
sy ore hou hy balhorig doof -
in sy kop is ons reeds verloof.

So tango ons twee om die bank
terwyl hy almeer stink na drank
en arms soos 'n seekat groei
waarmee hy meublement plat stoei.

Ek wonder al wat is te maak
met die man en sy verlore saak
toe hy uiteindelik moed verloor
en besef ek gee nie maar net voor.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...