jy
met jou opinies onvanpas
jy
met jou intolerances
vir
jou wil ek sê
ek
tolerate jou
jy
wat kleur bo mense verkies
jy
wat taal soos 'n mes gebruik
jy
wat godsdiens langs fairy tales pak
vir
jou wil ek sê
ek
tolerate jou
die
hele lewe is nie water en olie nie
soms
meng swart en wit en gee my pienk
soos
'n surprise packet
soos
wanneer ek wysheid vind in jou
wie
sou dit ooit verwag
en
daarom tolerate ek jou
want
daar is hoop
An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).
Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:
Post a Comment