Met
jou menswees oopgebreek
oopgespalk
en opgeneuk
staan
jy sonder skand of skroom
staan
jy sonder voorgee-vroom.
Daar
is 'n kind in jou wat vra
wat
moeder, oupa wil aankla
wat
toe-oog wens dit was nie waar
maar
te veel weet want sy was daar.
Maar
daardie mens met al haar pyn
het
nie in die niet verdwyn
sy’t
haar vere een-een reg geruk
bou
stuk vir stuk aan haar geluk.
An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).
Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:
Post a Comment