Ek
dink my grys gedagtes weg,
want
wat ek dink maak alles sleg,
en
daarom poog ek nog 'n slag
om
wat ek ken nuut te betrag.
Ek
fokus op die kleinste ding
wat
lyk of ek dit kan besing,
en
maak van dit 'n wonderwerk
waarmee
ek my geloof versterk.
Ek
kies om nie die grys te ken
wat
soveel lewens om my wen,
maar
tooi my dag geweldig rooi,
en
dink my lewe vir my mooi.
An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).
Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:
Post a Comment