Search This Blog

Friday, 1 February 2019

Hartsgesprek


Ai Hart, wil jy nie nou maar ophou breek?
Jy is tog lankal in die rug gesteek!
Mens sou mos dink jy sou verstaan
dat jy hom eenvoudig moet laat gaan.
Maar nee! jy klou nog onverbiddelik
al het jou droom duidelik misluk.
Verstaan tog rede dan, my Hart,
en spaar jouself die verdere smart.
Het hy jou lief? Dit glo ek goed,
maar wat ontbreek is mannemoed.
As hy meer hiervan kon vergaar,
dan was jul lankal bymekaar!
Dus, klop nou nuut en sonder pyn
en laat hom saggies weer verdwyn.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...