Search This Blog

Wednesday, 13 February 2019

Prys die Heer!


(met 'n aanhaling van Psalm 146:1)

Hoor my vreugdevolle lied
wat my Heer my gee opnuut,
dis 'n sang wat my bekoor
al is dit alreeds gehoor.

Ek prys die Heer met blydskap
prys Hom vir Sy Vaderskap
en soos Dawid van weleer,
prys ek Hom al het ek seer.

Mag my God my lied dan hoor,
mag my woorde Hom bekoor,
mag my lied Hom hulde bring,
mag my loflied Hom besing.

Prys die Heer met bly galme,
o my siel, daar’s ryke stof!
k Sal solank ek leef my psalme
vrolik toewy aan sy lof
en Hom, wat sy guns my bied,
altyd groot maak in my lied.”

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...