Search This Blog

Tuesday, 5 February 2019

Kom laat ons sing!


Kom laat ons sing!
Kom laat ons juig!
Laat ons ritme-woorde bring
en so ons dankbaarheid betuig.

U het ons met U vleuels bedek
en beskerming oor ons huis gebied,
toe die vyand om ons laer wou trek,
het U hul staanplek hier verbied.

Dus, kom laat ons sing,
kom laat ons juig!
Laat ons U die ere bring,
laat ons mond daarvan getuig.

Gister was ons dag vol vrees,
het angs ons harte vasgevang,
maar toe vul U ons met U Gees
en nou is ons vir niemand bang.

Kom laat ons sing!
Kom laat ons juig!
Kom laat ons God die ere bring!
Laat ons monde ook getuig
oor die dinge wat ons God bewerk,
oor hoe Hy onse moed versterk.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...