Search This Blog

Saturday, 9 February 2019

See-sug


My hart het my alweer verraai,
want hy bly nog agter in die baai,
al het my lyf al terug getrek
na huis en haard en ander plek.

My hart wil weet of hy kan terug,
na wind en see toe weer kan vlug,
maar hart se snaar klink monotoon,
in 'n lewe wat sy wens verloën.

My hart, ek sou ook so graag wou,
maar my lyf is in die hier en nou,
en anders as my hart se punt,
is ek geografies vasgebind.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...