Search This Blog

Thursday, 21 February 2019

Kinderwysheid


Kinderlaggies trek omhoog,
omhels my in 'n liefdesboog,
vertel my dat ek pret uitmis
as ek my tyd in huis verkwis.

Kinders weet tog soveel meer
as wat ons hulle ooit kan leer;
hul weet van lag en ook van huil
en dat dit maklik kan omruil.

Kinders vra nie wat’s iets werd,
bekyk nie tande van 'n perd,
hul weet om suiwer te geniet
wat elke oomblik aan hul bied.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...