Search This Blog

Monday, 25 February 2019

Windpomp


Windpomp waai,
windpomp swaai,
windpomp hou jy aan met draai
deur die lande,
om die hoek,
tot daar waar die reën jou soek.

Windpomp, waai dan nog 'n dag
waai tot waar my liefde wag,
waai maar wild, of waai maar sag,
maar waai my liefde aan die lag.

Waai my liefde, waai dit weg,
want dit maak die lewe sleg,
laat my liefde liewer wag
vir 'n helder sonskyndag.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...