Search This Blog

Wednesday, 29 July 2020

Internet-maats


Wie is jy my internet-maat
wat so graag met my wil praat?
Wat het jou nou laat besluit
jy sonder my bo ander uit?

Jy vind my op sosiale media
waar jy jou soos 'n jintelman gedra,
waar ek wonder oor die regte lewe -
leef jy daar ook so oor sleg verhewe?

Dis maklik om 'n front voor te hou,
om my te laat glo jy’s te vertrou,
as ek net gekose kiekies van jou sien,
wat my met geselekteerde frases bedien.

Wie is jy werklik agter die glas,
ek vra nie na jou klas of ras -
ek wil weet wat maak jou so besonder
dat jy dink ek sal my oor jou verwonder?

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...