Search This Blog

Sunday, 26 July 2020

Laslappie lewe


'n Knopie, gare, 'n bietjie lap,
vinnig las ek die broek se hap,
vlytig las ek die lap se skeur,
niemand sal raai wat het gebeur.

Bak ek 'n koek en hy val 'n gat
in die middel, want hy’s nog te nat,
vul ek hom op met room en karamel
eet so lekker dat die gat niemand kwel.

So maak ons ook met dinge wat saakmaak,
ons verskans hulle asof die kwaad nie traak;
maar daai gat in die hart wat hom flenters ruk,
word nie met voorgee-blufwerk reggepluk.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...