Soos
'n voël sonder 'n veer,
lyk
die pad sonder sy teer,
met
gate wat soos poele lyk,
voos
gery en opgebruik.
Net
so, voel ek ook vandag,
wonder
waar kry ek weer krag
om
uit die bed uit op te staan
en
met die lewe aan te gaan.
Die
lewe het my platgetrap,
heen
en weer oor my gestap,
my
stukkend in die stof gelaat
asof
my menswees niemand baat.
Maar
toe almal ver verby my loop
en
ek sit van my hoop gestroop,
toe
vind 'n vreemdeling my daar
waar
hy my langs die pad gewaar.
Hy
buk en tel my uit die stof
selfs
al was ek onbeskof,
en
toe ek eindelik beter word,
bly
hy sy liefde oor my stort.
Ek
wonder wie’s die vreemde man,
wat
is sy naam en wat sy van?
In
wie se huis word mens so groot
dat
jy ander raaksien in hul nood?
Sy
naam klink soos die van jou en my,
dit
was sy van wat my bybly,
want
sy Vader was my God gewees
wat
ek al die jare mis wou lees.
In
die storie van die Samaritaan,
was
ek die weldoener op sy baan,
nooit
gedink ek kan die ‘victim’ wees,
met
arrogansie dit gelees.
Maar
die dag toe die wêreld my trap,
my
vriende wye kringe om my stap,
daai
dag toe stuur ons Vader Sy kind,
en
dis toe ek my Vader weer vind.
An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).
Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:
Post a Comment