Search This Blog

Saturday, 9 June 2018

Harts-tog


Het jy geweet die hart kan kneus,
dat mens elke hartsklop sou kon vrees
omdat elke nuwe pomp se seer
my hartslag slaan met geen verweer.
Daar is geen skilde wat die hart bewaar
dis blootgestel en naak en klaar
vir elkeen wat roekeloos daar ingaan
sonder om te probeer verstaan
dat hierdie hart se sensitiwiteit
nie kan slaag om mense uit te sluit.
Dus, trap versigtig as jy hier wil in,
en neem jou tyd om te besin,
of dit wat jy met my wil doen,
jy met regverdigheid versoen.
En as jy vind jy soek net kwaad,
sal jy my nie maar eerder agterlaat?

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...