Search This Blog

Thursday, 7 June 2018

Ongesproke woorde


Met fyngekose kwashale
oorbrug ek alle mensetale,
verklap in lyn en kleur myself,
terwyl jy na jouself kan delf.
Kuns oorbrug mense-skeiding
in beelde na die doek gebring,
sodat ons moeiteloos verstaan
wat in die gemoed aangaan
van hom wat verwonderd staar
na beelde, woordeloos verklaar.
Ek lig dus my kwas artisties hoog
na elkeen wat met verf betoog
en hulle stemme so laat hoor
in klankelose mensekoor.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...