Search This Blog

Thursday, 19 July 2018

Die avokadopeer


Bottergeel lê die vrug in my hand
met vaal-groen teen die rand se wand,
onthul deur die mes wat daardeur gly,
om die binneste vlees beet te kry.
Avokado, met die vorm van 'n peer,
is daar iets wat ek by jou kan leer?
Jy het slegs 'n effens harde huid,
nie genoeg om messe te kan stuit.
Sag lê jou vlees dan aan mense ontbloot,
gewillig dat hul jou in hul monde rondstoot,
maar jou kern bly veilig en onaangetas
gereed om weer te word wat jy was.
As mense my dan in hul monde rondstoot,
onthou ek, my kern word slegs hierdeur ontbloot.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...