Search This Blog

Saturday, 7 July 2018

Klitsgras-Kommentaar


Met jou klitsgras-kommentaar
staan jy regter oor my lewe
sonder om te wonder wat is waar,
deur eie-wysheid aangedrewe.
Maar sou jy in my skoene pas
en 'n myl of twee saam met my stap,
was jou opinies dalkies nie so vas
waarmee jy oor my menswees trap.
Dus, kry vir jou 'n eie spieƫl
as jy iemand soek om uit te trap.
As jou woorde dan jouself verniel,
sal jy dalk vind dis nie 'n grap.

Kom trek dan klitsgras van my af
en strooi dit in die wind, soos kaf.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...