Search This Blog

Thursday, 22 June 2017

Vriendskap


Vriendskap

Vriendskap is soos water;
dun stroompies wat beskroom
byeen kom om dan later
bruisend bymekaar te stroom.
En soos dit vloei oor sand,
klip en hobbelrige aarde
trap dit vore in die land
en leer dit elk van eie waarde.
Dit snel oor obstruksies
en dryf rustig oor dieptes
en wanneer weë vir rukkies
skei deur dood of siektes
vind dit weer opnuut mekaar
sonder soom of onderskeid
en vloei ineen om te verklaar
dié is ‘n plek van veiligheid.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys)
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys)

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

Klop-klop

Ek wonder wie staan by die deur en klop so aan my hart se seer. Ek wonder of ek moet oopmaak en hom innooi in die teer saak. Mis...