Search This Blog

Thursday 2 July 2020

Die pad tussen hier en daar


My storie is nog ver van klaar
en daarom kry jy my nog hier,
maar waar hier is, of daar,
is net 'n kwessie van bestuur.

Dis om terug te sit en te vertrou
dat ek nie altyd beter weet,
om die blik te skuif van dan na nou,
en van die toekoms te vergeet.

Hier kan in 'n oomblik daarheen skuif
soos my denke kaarte ruil,
eers gaan my kop en dan my lyf;
die pad lê oop, die wêreld geil!

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...