Search This Blog

Monday 16 October 2017

Boere-kuier


Boere-kuier

Kook en kuier, kook en kuier
tafels wat onder vragte steier
terwyl die mensevloed rinkink
met glasies wat herhalend skink.

Dis oom en tannie, ma en pa
oor alles word daar uitgevra
Niks is buite jurisdiksie
van die vraers se diskussie.

Die wang sal jy nie hier kan draai,
slegs 'n bek-soen sal kan paai
Ons boerevolk het geen pretensie
kou af jou bene, vul jou pensie.

En as ons die politiek aanpak
sal die gemoedere nie sak
voor elkeen nie sy stem laat hoor
in hierdie sanikende jammerkoor.

Uiteindelik sal ons weer goed raak
en steek ons met mekaar die draak
Ons lag uitbundig uit die maag,
en as dit laat word, ry ons traag.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...