Search This Blog

Friday, 6 October 2017

Skaap-praat


Skaap-praat

Wil jy skaap-praat, my ou maat,
dan moet jy naderstaan.
Skaap-praat hou ons uit die kwaad,
en vroulief laat ons maar begaan.
Dis kloutjies en kluitjies
en wolhaarstories as sy luister,
maar oor boudjies en dytjies
sal ons manne sagter fluister.
Dus, staan maar nader en praat skaap,
dit beloof om jou nie te verveel,
maar loop voor vroutjie begin gaap,
te laat om eie dye sag te streel.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

Leer van leed

My Vader, kan ek by U leer van menseleed en hul hartseer, want in myself is ek beperk, soek uitkoms in 'n wonderwerk Maa...