Search This Blog

Wednesday, 13 September 2017

Gebed vir vriendskap


Gebed vir vriendskap

O! Here, praat my my
sodat my lewe rigting kry
Hoe het U my hierheen gelei
as U nie wil dat ek hier bly?

O! Here, hoor my hart
die lewe laat my so verward
Ek pleit nou vir my eie part
spaar ons almal diepe smart

Vriend, vriendin en ek ook nog
ons lewens neem 'n vreemde tog
Dit wat ek soek is vergesog
dog is dit nie maar blote bog.

O! Here, spreek my lewe aan
sodat my hart en kop verstaan
dat wat U wil, is klaar gedaan
Ons is reeds in U wentelbaan.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

Leer van leed

My Vader, kan ek by U leer van menseleed en hul hartseer, want in myself is ek beperk, soek uitkoms in 'n wonderwerk Maa...