Search This Blog

Wednesday, 27 September 2017

Heksekind


Heksekind

Heksekind. Skrikbewind.
Waar sal ons dan vrede vind?
Hoe sal ons kan vrede maak
wat jou aan die hart sal raak?

Vee jou onmin, vee dit weg!
Maak jou twis en rusie reg!
Vee die pad waarop ons stap,
maak dit veilig op te trap.

Bêre besem, bêre hoed.
Bêre al die bose goed
waarmee jy jouself ophou.
Kom dan terug en toon berou.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

Leer van leed

My Vader, kan ek by U leer van menseleed en hul hartseer, want in myself is ek beperk, soek uitkoms in 'n wonderwerk Maa...