Search This Blog

Tuesday, 25 July 2017

Drome


Drome

Ons droom van jonkwees
Ons droom van trou
Ons droom van menswees
Maar ons droom nooit van rou

Ons hoop op geluk
Ons mik na liefde
Maar onder die lewensjuk
Word ons laag afgedruk

Ons hou op om te droom
Ons verloor alle hoop
Dit word 'n oorlewingstryd
waarin ons mekaar uitbuit

Vergeet van jouself
Vergewe die ander
Hou jou oog op jou God
Hy kan jou lewe verander.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

Ode to coffee

The milk comes from a giant metal jug and sugar spooned from a matching bowl, what comfort at the bottom of my mug the elixir seem...