Search This Blog

Sunday, 23 July 2017

Gedagtegange


Gedagtegange

Jou praat gaan sit in my kop,
hy maak nuwe paadjies oop
en my vorige dink lyk verstop
langs die nuwe dink se loop.
My weet word nuut geskep
my ken word ongedaan.
Waarom was ek dan so behep
met gister se verstaan?
Met my nuwe logika in plek
rig ek my werk en huis nuut in
net om van vooraf te ontdek
hoe ek gedink het, maak tog sin.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

Ode to coffee

The milk comes from a giant metal jug and sugar spooned from a matching bowl, what comfort at the bottom of my mug the elixir seem...