Search This Blog

Sunday, 20 August 2017

Die toekoms wink


Die toekoms wink

Gister se spore stap nie teen vandag se pas.
Terugkyk, terugkyk, word die pas 'n las,
wat opdraend aanstryk na nêrens heen,
want gister is nie vir vandag geleen.
Aanstap, aanstap, kyk nie langer om,
want so kan jy nie by nuwe plekke kom.
Die môres lê breed en lank voor jou uit,
waarom dan tree asof gister jou verstuit?
Maak los van die dinge wat jou tyd vasklem!
Kyk vooruit om met ywer na môre te rem.
Die wind in jou hare waai nie van voor;
dis 'n bries wat jou voortwaai, gee net gehoor.
Môre se sonskyn groet elke dag nuut,
waag uit jou skadu om te sien wat dit bied.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

Leer van leed

My Vader, kan ek by U leer van menseleed en hul hartseer, want in myself is ek beperk, soek uitkoms in 'n wonderwerk Maa...