Search This Blog

Tuesday 15 August 2017

Hanswors van die ouderdom


Hanswors van die ouderdom

Plak 'n masker op en smile!
Make-up verskanste ouderdom
is nie verskoning vir bad style,
al trek jou bene en skouers krom.
Hanswors staan ons in gelid
voor die leuen refleksie
waar ons dik lae verf opsit
in ons ouderdom-objeksie.
Hang 'n oorbel aan elk oor,
kartel krale om die nek.
Môre begin ons weer van voor,
maar vir vandag is als in plek.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...