Search This Blog

Friday, 11 August 2017

Lyftaal


Lyftaal

Jy het my hart se punt geroer
toe jou oë na my toe loer
Jou kyk het saggies oor my gestreel,
so sag, ek dog ek het my dit verbeel.
Jou skoen se punt het jou verraai,
onwillekeurig na my gedraai.
Jou hande klem jou broek se pyp,
moet keer dat jy jou aan my vergryp.
Het jy geweet jou lyf se taal
vertel 'n passievolle verhaal
van hoe jy my lyfskuif nader haak,
sodat jy aan my hart kan raak?
Jou woordelose liefdesgebaar
verseker my jou liefde is waar.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

Ode to coffee

The milk comes from a giant metal jug and sugar spooned from a matching bowl, what comfort at the bottom of my mug the elixir seem...