Search This Blog

Friday, 18 August 2017

Wees stil my hart


Wees stil my hart

Wees stil my hart, klop nie benoud;
daar is nog hul wat weet jy’s goud.
My goud die skitter nie meer blink,
tog is my put nog goed om by te drink
Wees stil my hart en beef nie van angs;
elders wag een nog steeds op jou vangs,
wat uitsien om môre met jou te deel
en nooit ooit sal dink dat jou woorde verveel.
Staan op my hart en gee nou gehoor
aan God Wie se Woord jare lank al bekoor.
Hy roep jou nader, sê, ‘Maak jou gereed
om saam met My by jou bruilof te eet.’
Wees stil my hart, tree met God in gesprek;
Hy sal jou immer by Sy wil betrek.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

Ode to coffee

The milk comes from a giant metal jug and sugar spooned from a matching bowl, what comfort at the bottom of my mug the elixir seem...