Search This Blog

Thursday, 31 May 2018

Siekte


Stukkie vir stukkie gaan jy dood
asemteug op asemteug
ontneem jou van jou lewensvreug,
met elke een so swaar soos lood.

Gister was jy sterk gewees,
was elke dag 'n uidaging,
het jy uit volle bors gesing,
jou krag oneindig, soos 'n bees.

Vandag het jou reeds ingesluk
en jou hier wees is slegs blote skyn
want eintlik het jy reeds verdwyn,
nog voor die dood jou uit die lewe ruk.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

Ruïnes

Hier dwaal ek weer in die ruïnes rond op 'n warm pad van klip en grond waar mense lag en traan gestort nou deel van hierdie aa...