Search This Blog

Tuesday 19 June 2018

Die blokman op Wattpad


Ek het nie veel geluk gehad met terugvoer na die publikasie van my eerste kortverhaal op Wattpad nie, maar ek is nog vol moed dat my vriende wel op versoek sal reageer. Daarom waag ek myself 'n tweede keer op hierdie onbekende terrein, met die publikasie van 'n tweede kortverhaal, getiteld Die Blokman. Hierdie is 'n kortverhaal met 'n wetenskapfiksie tema. Laat my asb. weet hoe julle die opsie van Wattpad ervaar as 'n leesplatform. Hier is die skakel na die verhaal.

Die Blokman

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...