Search This Blog

Tuesday, 5 June 2018

Verlies


Die duisend stukke van my hart
lê vanoggend hier vergruis
deur verlies se pyn en smart
wat van my sy pond vleis eis.
O, Hart! Hoe kan jy heel word
en van die felle pyn genees?
My trane is soos bloed gestort
my menswees leeg gestroop, net vlees.
Die seer wat oor my wange rol,
loop vore in my hartsgemoed
Maar waar dit val, weerklink dit hol,
met eggo’s van dit wat ek boet.
Die fyngetrapte hartstog-stof
het my lewensvreugde laat verdof.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

Leer van leed

My Vader, kan ek by U leer van menseleed en hul hartseer, want in myself is ek beperk, soek uitkoms in 'n wonderwerk Maa...