Search This Blog

Friday, 13 July 2018

Vriendskapskrisis


Drup, drup, spat, drup, drup, drup, spat
val die vriendskap op die pad,
verdwyn dit in die droeë sand
van die vreugde-brake land.

Drup, drup, spat, drup, drup, drup, stroom
Is herstel maar net 'n droom,
'n vasgryp aan wat gister was,
ou momento’s in 'n tas?

Stop die kraan, maak heel die kraak,
hou oor jou vriendskappe die waak
Kyk uit vir hulle in jou hart
en toon ook insig in hul part.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

Gebed vir ongelowiges

Voor die son vanaand gaan sak kom staan ek met my hande bak en vra dat U weer sal voorsien uit genade, nie omdat ek dit verdien. ...