Search This Blog

Monday, 9 July 2018

Wag-'n-bietjie


Wag-'n-bietjie, wag 'n bietjie
met jou tartend liefdesliedjie
op kruidjie-roer-my-nie se maat
wat my rolbos tolbos agterlaat.

Wag-’n-bietjie speel 'n hartsnaar
maar die deuntjie maak nie klaar
op die haak-en-steek se wysie
want iets is duidelik nie pluisie.

Wag-’n-bietjie haak my hart vas
aan die boom se growwe bas
en die voëltjies sing 'n liedjie
waar ons saamwag vir 'n bietjie.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

Gebed vir ongelowiges

Voor die son vanaand gaan sak kom staan ek met my hande bak en vra dat U weer sal voorsien uit genade, nie omdat ek dit verdien. ...